Tiaan & Amore

Amore is eers lank met Tiaan se broer voordat sy hom uiteindelik ontmoet. Hulle word ook dadelik vriende en dit vat nie lank voordat die verhouding in iets veel dieper ontwikkel nie. Tiaan beplan  die mees romantiese geleentheid om die mooi blouoog meisies te vra om met hom te trou. Hy kook self ‘n heerlike ete en plak hulle fotos in ‘n hart vorm teen ‘n kamer muur met die woorde “Ek is lief vir jou.”
SocialBride
SocialBride
SocialBride sets the standard for discerning brides embarking on a lifetime commitment, as well as for wedding industry professionals seeking creative ideas for the brides they serve.