Debbi En Ryan

Debbi en Ryan het mekaar ontmoet op skool, maar Ryan het na skool vir ‘n paar jaar oorsee gewerk. Met sy terug keer na Suid-Afrika toe het hy en Debbi eers liefde bymekaar gevind.  Ryan het een van die mees romantiese manier vir Debbi gevra om te trou. Ons gaan nie meer veel verklap nie. Lees self die paartjie se storie. Ons sê ‘n spesiale dankie aan Pretty in Stains vir die beplanning en dekor van die prag troue en Adene Nieuwoudt vir die fotos.

SocialBride
SocialBride
SocialBride sets the standard for discerning brides embarking on a lifetime commitment, as well as for wedding industry professionals seeking creative ideas for the brides they serve.